belowe [boodskap #126879] |
Thu, 04 July 2019 06:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
belowe
Afbreking: be•lo•we
Werkwoord: belowe
Verlede tyd: het belowe
Teenwoordige deelwoord: belowende
Betekenis:
• Iemand verseker dat iets gedoen sal word (of nie gedoen sal word nie).
Gebruik:
• Wat jy plegtig belowe, moet jy betaal. [Prediker 5:4]
Spreekwoord:
• Hand en mond belowe. [Nadruklik belowe.]
Sinoniem:
• beloof
Verwant:
• belofte
• gelofte
• eed
• sweer
Vertaling:
Engels: to promise
Nederlands: beloven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|