heelgetal [boodskap #126873] |
Wed, 03 July 2019 20:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
heelgetal
Afbreking: heel•ge•tal
Samestelling: heel + getal
Selfstandige naamwoord: heelgetal
Meervoud: heelgetalle
Verkleinwoord: heelgetalletjie
Meervoud van verkleining: heelgetalletjies
Betekenis:
• (wiskunde) 'n Getal, positief, negatief of nul, wat altyd kan vereenvoudig na 'n getal wat nie 'n breuk is nie.
Gebruik:
• Een (1) 'n heelgetal maar 1,01 is nie.
• Die reeks van heelgetalle lyk as volg: …, −5, −4, −3, −2, −1, 0, 1, 2, 3, 4, 5, …
Vertaling:
Engels: integer
Nederlands: geheel getal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|