Betekenis:
• (taalkunde) Spraakklank wat deur die vernouing of afsluiting van die spreekkanaal voortgebring word.
Gebruik:
• Die [p] in "aap" in 'n konsonant wat die lug voor die afgeslote lippe versamel, wat dan met 'n plofgeluid na buite bars.
• Enkele voorbeelde van konsonant is [b], [s] en [d].