Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » outentiek
outentiek [boodskap #126867] Wed, 03 July 2019 15:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
outentiek
Afbreking: ou•ten•tiek



Byvoeglike naamwoord: outentiek
Attributief: outentieke
Partitief: outentiekes

Betekenis:
• Oorspronklik en eg; geloofwaardig; van onbetwiste oorsprong en nie vervals nie.

Gebruik:
• Die vaas is outentiek.

Verwant:
• outentisiteit

Vertaling:
Engels: authentic
Nederlands: authentiek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bas
Volgende onderwerp: skollie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 18:09:59 UTC 2024