misdaad [boodskap #126861] |
Tue, 02 July 2019 20:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21089 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
misdaad
Afbreking: mis•daad
Selfstandige naamwoord: misdaad
Meervoud: misdade
Verkleinwoord: misdaadjie
Meervoud van verkleining: misdaadjies
Betekenis:
• Vergryp; kriminele daad; handeling wat 'n politieke of morele wet oortree.
Gebruik:
• Misdaad is 'n oortredings teenoor die gemeenskap en word dienooreenkomstig deur die staat gestraf.
Antoniem:
• weldaad
Hiponiem:
• blouboordjiemisdaad
• oorlogsmisdaad
• staatsmisdaad
• witboordjiemisdaad
Afgelei:
• misdadig
• misdadiger
• misdaadbekamping
• misdaadbestryding
• misdaadrekord
• misdaadsyfer
• misdaadtoneel
Vertaling:
Engels: crime, oftence
Nederlands: misdaad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|