koorkleed [boodskap #126854] |
Tue, 02 July 2019 18:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21089 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koorkleed
Afbreking: koor•kleed
Samestelling: koor + kleed
Selfstandige naamwoord: koorkleed
Meervoud: koorklede
Betekenis:
• 'n Skouermantel vir kerklike pligte. Wit liturgiese gewaad met moue wat deur priesters gedra word.
Gebruik:
• By die bediening van sakramente, huwelike en ordeninge dra die Morawiese predikant gewoonlik 'n koorkleed.
Sinoniem:
• koorhemp
Verwant:
• albe
Vertaling:
Engels: surplice
Nederlands: superplie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|