Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » DS: [AFRIKAANS:5635] Re: Afrikaanse Spinnerakbladsy op Internet.
DS: [AFRIKAANS:5635] Re: Afrikaanse Spinnerakbladsy op Internet. [boodskap #5305] Vr, 19 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: new...@icon.co.za[SMTP:...@icon.co.za]
Verzonden: vrijdag 19 januari 1996 10:54
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5635] Re: Afrikaanse Spinnerakbladsy op Internet.

Aan alle Afrikaners (Junior Rapportryers en Rapportryerhaters ingesluit).

Daar is 'n nuwe bladsy beskikbaar vir afrikaanse gedigte. Hoop julle geniet
dit en ek hoop ook dat dit Afrikaans sal bevorder.

"Ek is net een en tog is ek een, ek kan nie alles doen nie maar ek
kan iets doen en dit wat ek kan doen dit behoort ek ook te doen en
dit sal ek deur die genade van God doen." ... Chales M Sheldon(?)


Http://www.icon.co.za/~newark/afrikaan.html


Groete uit 'n nat Pretoria.

Gert van Eeden
__________________________________
Naam : Gert van Eeden
E-pos: new...@mail.icon.co.za
Http://www.icon.co.za/~newark/afrikaan.html
Http://www.icon.co.za/~newark/gcve.html
Http://www.icon.co.za/~newark/welcome.html
Datum: 01/19/96
Tyd: 09:39:18
DS: [AFRIKAANS:5644] Re: Afrikaanse Spinnerakbladsy op Inte [boodskap #5317 is 'n antwoord op boodskap #5329] So, 21 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: F.W. Lucassen[SMTP...@tbus.ic.iaf.nl]
Verzonden: zondag 21 januari 1996 0:50
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5644] Re: Afrikaanse Spinnerakbladsy op Inte

> Date sent: Fri, 19 Jan 96 09:54 SAT
> Send reply to: afri...@unseen.aztec.co.za
> From: new...@icon.co.za
> To: Multiple recipients of list
> Subject: [AFRIKAANS:5635] Re: Afrikaanse Spinnerakbladsy op Internet.

> Aan alle Afrikaners (Junior Rapportryers en Rapportryerhaters ingesluit). ^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^
>
> Daar is 'n nuwe bladsy beskikbaar vir afrikaanse gedigte. Hoop julle geniet
> dit en ek hoop ook dat dit Afrikaans sal bevorder.
>
> "Ek is net een en tog is ek een, ek kan nie alles doen nie maar ek
> kan iets doen en dit wat ek kan doen dit behoort ek ook te doen en
> dit sal ek deur die genade van God doen." ... Chales M Sheldon(?)
>
>
> Http://www.icon.co.za/~newark/afrikaan.html
>
>
> Groete uit 'n nat Pretoria.
>
> Gert van Eeden
>

Spytig, nie vir ons Friese nie. :-((


--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~
DE TEEBUSCH F.W.Lucassen
Postbus 107
NL 9290 AC Kollum Tel. 31 (0)511 451 838
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~
DS: [AFRIKAANS:5649] Re: Afrikaanse Spinnerakbladsy op Inte [boodskap #5329 is 'n antwoord op boodskap #5317] So, 21 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Piet Wesselman[SMTP:pwessel]
Verzonden: zondag 21 januari 1996 3:47
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5649] Re: Afrikaanse Spinnerakbladsy op Inte

F.W. Lucassen schrijft:

>>
>> Daar is 'n nuwe bladsy beskikbaar vir afrikaanse gedigte. Hoop julle geniet
>> dit en ek hoop ook dat dit Afrikaans sal bevorder.
>>
>> "Ek is net een en tog is ek een, ek kan nie alles doen nie maar ek
>> kan iets doen en dit wat ek kan doen dit behoort ek ook te doen en
>> dit sal ek deur die genade van God doen." ... Chales M Sheldon(?)
>>
>>
>> Http://www.icon.co.za/~newark/afrikaan.html
>>
>>
>> Groete uit 'n nat Pretoria.
>>
>> Gert van Eeden
>>
>
> Spytig, nie vir ons Friese nie. :-((
>
>
Er is wel wat informatie over Friese literatuur op
http://dru.knoware.nl/friesland/kiosk/f-side/f-side.htm

Piet Wesselman
============================================================ =============
BIS --- Book & Internet Services --- Piet Wesselman --- pwe...@xs4all.nl
Book Lovers http://www.xs4all.nl/~pwessel/
De Nederlandse Letteren http://www.xs4all.nl/~pwessel/letteren/
Wesselman Books http://www.xs4all.nl/~pwessel/books/
============================================================ =============
DS: [AFRIKAANS:5656] Re: Afrikaanse Spinnerakbladsy op Inte [boodskap #5356 is 'n antwoord op boodskap #5305] Ma, 22 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: new...@icon.co.za[SMTP:...@icon.co.za]
Verzonden: zondag 21 januari 1996 23:21
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5656] Re: Afrikaanse Spinnerakbladsy op Inte


Op Sat, 20 Jan 96 23:50 SAT skryf F.W. Lucassen:

>> Aan alle Afrikaners (Junior Rapportryers en
Rapportryerhaters ingesluit).
> ^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^
>>
>> Daar is 'n nuwe bladsy beskikbaar vir afrikaanse gedigte. Hoop julle geniet
>> dit en ek hoop ook dat dit Afrikaans sal bevorder.
>>
>>
>> Http://www.icon.co.za/~newark/afrikaan.html
>>
>
> Spytig, nie vir ons Friese nie. :-((
>
>
>
Natuurlik is die bladsy ook vir Friese en ALMAL wat 'n
waardering het vir Afrikaans.

Verskoon my onkunde maar ek weet nie wat Friese is nie. Net
soos julle Friese seker nie weet wat Mphumalangane, Gautengers
en Kwa-Nataliane is nie.


Groete.


Gert van Eeden.
________________________________
E-mail/ E-pos: new...@mail.icon.co.za
Http:/www.icon.co.za/~newark/gcve.html
Http:/www.icon.co.za/~newark/afrikaan.html

Date/Datum: 01/21/96
Time/ Tyd : 12:31:08
DS: [AFRIKAANS:5763] Re: Afrikaanse Spinnerakbladsy op Inte [boodskap #5431 is 'n antwoord op boodskap #5305] Do, 25 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: new...@icon.co.za[SMTP:...@icon.co.za]
Verzonden: donderdag 25 januari 1996 1:17
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5763] Re: Afrikaanse Spinnerakbladsy op Inte


Gert van Eeden
On Wed, 24 Jan 96 13:01 SAT F.W. Lucassen wrote:
>> Date sent: Sun, 21 Jan 96 22:21 SAT
>> Send reply to: afri...@unseen.aztec.co.za
>> From: new...@icon.co.za
>> To: Multiple recipients of list

>> Subject: [AFRIKAANS:5656] Re: Afrikaanse Spinnerakbladsy op
Inte
>
>>
> ---------------------
> knip-knip
> ---------------------
>>
>> Verskoon my onkunde maar ek weet nie wat Friese is nie. Net
>> soos julle Friese seker nie weet wat Mphumalangane, Gautengers
>> en Kwa-Nataliane is nie.
>>
>>
> Nee, maar ek is wel baie nieuwskierig. Dus vertel my dit maar gou.
>
>
> --
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~
> DE TEEBUSCH F.W.Lucassen
> Postbus 107
> NL 9290 AC Kollum Tel. 31 (0)511 451 838
> ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ ~~~~~~
Dit staan vir inwoners van, drie van die nuwe provinsies in
Suid-Afrika.

Gautengers - woonagtig in Gauteng (Pretoria, Witwatersrand
(Johannesburg en omstreke) Vereeniging gebied). Dit word ook
genoem die ekonomiese enjin van Suid Afrika. Gauteng beteken
"Goud" in Sotho.

pumalangane - mense wat in Mpumalanga woon. Hierdie Provinsie is oos
van Gauteng gelee. Die woord Mpumalanga beteken land van die
opkomende son.

Kwa-Nataliane - mense wat in die provinsie Kwa-Zulu-Natal woon. Ek is
nie seker of Kwa-Nataliane taalkundig korrek is nie aangesien
die provinsie eers Natal geheet het en sy inwoners Natallers
was.


Groete


Gert van Eeden
________________________________
E-mail/ E-pos: new...@mail.icon.co.za
Http:/www.icon.co.za/~newark/gcve.html

Date/Datum: 01/24/96
Time/ Tyd : 22:52:45
DS: [AFRIKAANS:5762] Re: Afrikaanse Spinnerakbladsy op Inte [boodskap #5434 is 'n antwoord op boodskap #5305] Do, 25 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: new...@icon.co.za[SMTP:...@icon.co.za]
Verzonden: donderdag 25 januari 1996 1:17
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5762] Re: Afrikaanse Spinnerakbladsy op Inte


On Wed, 24 Jan 96 13:41 SAT WYBENGA D wrote:
> 'Ek weet nie wat Friese is nie'
> Nou dan dan is en was en sal jy nie 'n Fries wees nie.
> Daan
>
>
Dankie Daan, maar as ek in yswater val is ek gevries.


Groete.


Gert van Eeden
________________________________
E-mail/ E-pos: new...@mail.icon.co.za
Http:/www.icon.co.za/~newark/gcve.html
Http:/www.icon.co.za/~newark/welcome.html

Date/Datum: 01/24/96
Time/ Tyd : 22:31:35
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5613] Selfone
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5918] Re: FOGIES: VIRUSES--IMPORTANT PLEASE READ
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 05:02:49 MGT 2024