Betekenis:
• 'n Regeringsvorm gekenmerk deur gereelde en vry verkiesings waaraan meer as een party kan deelneem, verskansde burgerregte en vrye media.
Gebruik:
• Demokrasie is 'n politieke stelsel wat toelaat dat die bosluise en vlieë beheer kan uitoefen oor leeus, buffels en olifante, net omdat hulle meer is.