Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hout
hout [boodskap #126835] Sun, 30 June 2019 20:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Stapel hout.
'n Stapel hout.
hout
Afbreking: hout
Uitspraak: /ɦəʊ̯t/




Selfstandige naamwoord: hout
Meervoud: houte
Verkleinwoord: houtjie
Meervoud van verkleining: houtjies

Betekenis:
• Die harde bestanddeel van bome, struike en sekere kruidgewasse.

Gebruik:
• Die man kap hout vir die winter.

Hiponiem:
• kernhout
• spinthout
• vuurmaakhout

Afgelei:
• houtagtig
• houtbedryf
• houtbeen
• houtbeitel
• houthamer
• houthuis
• houtkapper
• houtkewer
• houtlepel
• houtpaal
• houtplank
• houtpop
• houtsaag
• houtsneewerk
• houtstapel
• houtvat
• houtwerk
• houtwurm

Vertaling:
Engels: wood
Nederlands: hout
Venda: khuni
Xhosa: umthi
Zoeloe: umuthi, ipulangwe, ukhuni

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: illustrasie
Volgende onderwerp: demokrasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 17:20:10 UTC 2024