sebra [boodskap #126830] |
Sun, 30 June 2019 19:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21089 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sebra
Afbreking: sebra
Selfstandige naamwoord: sebra
Meervoud: sebras
Verkleinwoord: sebratjie
Meervoud van verkleining: sebratjies
Betekenis:
• 'n Perdagtige dier met wit en swart strepe uit Afrika.
Gebruik:
• Elke sebra se strepe is uniek, soos mense se vingerafdrukke.
Sinoniem:
• kwagga
Afgelei:
• bergsebra
• bontsebra
• Grevy se sebra
• sebrahings
• sebramerrie
Vertaling:
Engels: zebra
Nederlands: zebra
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|