Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » penis
penis [boodskap #126828] Sun, 30 June 2019 19:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
penis
Afbreking: pe•nis
Uitspraak: /ˈpiə̯nəs/



Selfstandige naamwoord: penis
Meervoud: penisse
Verkleinwoord: penissie
Meervoud van verkleining: penissies

Betekenis:
• Die manlike geslagsorgaan.

Gebruik:
• Die penis of fallus is die uitwendige manlike geslagsorgaan wat by soogdiere ook vir urinering gebruik word.

Sinoniem:
• piepie
• piel
• voël
• peester
• fluit

Afgelei:
• penisafguns
• penisvergroting

Vertaling:
Engels: penis
Nederlands: penis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: graat
Volgende onderwerp: voegwoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 16:49:49 UTC 2024