graat [boodskap #126827] |
Sun, 30 June 2019 19:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21089 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
graat
Afbreking: graat
Selfstandige naamwoord: graat
Meervoud: grate
Verkleinwoord: graatjie
Meervoud van verkleining: graatjies
Betekenis:
• Dun, skerp beentjie in 'n vis se lyf.
Gebruik:
• Hy verstik aan 'n graat.
Homofoon:
• graad (vlak of rang)
Afgelei:
• graterig
• ruggraat
• visgraat
Vertaling:
Engels: fishbone
Nederlands: graat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|