Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pant
pant [boodskap #126817] Sun, 30 June 2019 17:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
pant
Afbreking: pant



Selfstandige naamwoord: pant
Meervoud: pante
Verkleinwoord: pantjie
Meervoud van verkleining: pantjies

Betekenis:
• Baan van 'n kledingstuk; lang strook materiaal aan 'n baadjie, rok, mantel of ander kledingstuk.

Gebruik:
• Hierdie pant is te lank gesny.

Sinoniem:
• rokpaneel
• rokstrook

Afgelei:
• agterpant
• rokpant
• troupant (voël)
• voorpant

Vertaling:
Engels: coattail, tail, flap

Nota:
• Moenie "pant" met "pand" (borg) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Dinsdag
Volgende onderwerp: pag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 16:43:50 UTC 2024