Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vrugte
vrugte [boodskap #126810] Sat, 29 June 2019 16:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vrugte
Vrugte
vrugte
Afbreking: vrug•te




Selfstandige naamwoord: vrug
Meervoud: vrugte
Verkleinwoord: vruggie
Meervoud van verkleining: vruggies

Betekenis:
• Meervoud van vrug; meer as een vrug. Kos wat uit die eetbare vrugte van plante bestaan.

Gebruik:
• Mens moet gereeld vrugte eet om gesond te bly.

Spreekwoord:
• Hy pluk die vrugte van sy harde werk. [Resultate afwerp.]
• Jy kan die boom aan sy vrugte ken. ['n Mens se karakter kom in sy dade uit.]
• Verbode vrugte smaak die lekkerste. [Wat ons belet word, wil ons die graagste hê.]

Antoniem:
• groente

Vertaling:
Engels: fruit
Nederlands: fruit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pomp
Volgende onderwerp: vrug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 17:06:47 UTC 2024