Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pomp
pomp [boodskap #126809] Sat, 29 June 2019 15:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
pomp
Afbreking: pomp




Selfstandige naamwoord: pomp
Meervoud: pompe
Verkleinwoord: pompie
Meervoud van verkleining: pompies

Betekenis:
• Toestel om 'n gas of vloeistof van die een plek na 'n ander te verskuif.

Gebruik:
• Hy het die pomp aangeskakel om water uit die boorgat te trek.

Afgelei:
• brandstofpomp
• oliepomp
• petrolpomp
• voetpomp
• waterpomp
• windpomp

Vertaling:
Engels: pump
Nederlands: pomp


Werkwoord: pomp
Verlede tyd: het gepomp
Teenwoordige deelwoord: pompende
Verlede deelwoord: gepompte

Betekenis:
• Om vloeistof of gas met 'n pomp te verplaas; 'n fluïed te laat vloei.

Gebruik:
Pomp asseblief die motor se bande.

Vertaling:
Engels: to pump
Nederlands: pompen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: medeklinker
Volgende onderwerp: vrugte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 16:41:59 UTC 2024