koerant [boodskap #126806] |
Sat, 29 June 2019 13:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koerant
Afbreking: koe•rant
Selfstandige naamwoord: koerant
Meervoud: koerante
Verkleinwoord: koerantjie
Meervoud van verkleining: koerantjies
Betekenis:
• 'n Gereelde publikasie wat fokus op aktuele en nuusgebeure.
Gebruik:
• Die man koop 'n koerant.
• Hierdie koerant publiseer meestal net fopnuus en ongegronde sensasieberigte.
Sinoniem:
• dagblad
• weekblad
• naweekblad
• Sondagkoerant
• oggendkoerant
• môreblad
• aandblad
• gaset
• mondstuk
Afgelei:
• koerantberig
• koerantpapier
Vertaling:
Engels: newspaper, gazette, journal
Nederlands: krant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|