plantasie [boodskap #126792] |
Sat, 29 June 2019 09:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plantasie
Afbreking: plan•ta•sie
Selfstandige naamwoord: plantasie
Meervoud: plantasies
Verkleinwoord: plantasietjie
Meervoud van verkleining: plantasietjies
Betekenis:
• Terrein waarop bome of ander gewasse geplant is.
Gebruik:
• Elke jaar word 'n deel van plantasie afgekap en 'n deel weer herplant.
Afgelei:
• bosplantasie
• daggaplantasie
• denneplantasie
• katoenplantasie
• piesangplantasie
• tabakplantasie
• teeplantasie
Vertaling:
Engels: plantation
Nederlands: plantage
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|