netjies [boodskap #126786] |
Fri, 28 June 2019 20:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
netjies
Afbreking: net•jies
Uitspraak: /ˈneɪ̯kʲis/
Byvoeglike naamwoord: netjies
Vergrotende trap: netjieser
Oortreffende trap: netjiesste
Attributief: netjiese
Partitief: netjies
Intensief: kraaknetjies
Betekenis:
• Tot netheid geneig; skoon, ordentlik en aan die kant; sindelik.
Gebruik:
• Sy was nog altyd baie netjies gewees.
Antoniem:
• deurmekaar
• slordig
Vertaling:
Engels: neat, tidy; clean, smart, dainty
Nederlands: netjes, net
Bywoord: netjies
Betekenis:
• Op 'n nette manier.
Gebruik:
• Hy het sy kamer netjies opgeruim.
Vertaling:
Engels: neatly, nicely
Nederlands: netjes, net
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|