Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » steil
steil [boodskap #126779] Fri, 28 June 2019 06:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Steil trappe teen 'n steil berghelling.
Steil trappe teen 'n steil berghelling.
steil
Afbreking: steil




Byvoeglike naamwoord: steil
Vergrotende trap: steiler
Oortreffende trap: steilste
Attributief: steil

Betekenis:
• Baie skuins op en af; met 'n groot horisontale helling.

Gebruik:
• Ons sukkel om teen die steil bergpad uit te stap.

Homofoon:
• styl (manier of wyse)

Vertaling:
Engels: steep, bluff
Nederlands: steil

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: belangrik
Volgende onderwerp: moerbei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 07:09:44 UTC 2024