webwerf [boodskap #126777] |
Vr, 28 Junie 2019 06:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
webwerf
Afbreking: web•werf
Samestelling: web + werf
Selfstandige naamwoord: webwerf
Meervoud: webwerwe
Verkleinwoord: webwerfie
Meervoud van verkleining: webwerfies
Betekenis:
• 'n Plek waar inligting op die internet bekom kan word, aangedui met 'n URL.
Gebruik:
• Hierdie is 'n lekker webwerf.
• Die worteladres van 'n webwerf word die hoofblad of tuisblad genoem.
Sinoniem:
• webtuiste
Vertaling:
Engels: web site
Nederlands: website
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|