Vrydag [boodskap #126759] |
Tue, 25 June 2019 19:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vrydag
Afbreking: Vry•dag
Uitspraak: /ˈfrəɪ̯dɑχ/
Selfstandige naamwoord: Vrydag
Meervoud: Vrydae
Verkleinwoord: Vrydaggie
Meervoud van verkleining: Vrydaggies
Betekenis:
• Die sesde dag van die week; vyfde dag van 'n werkweek; die dag na Donderdag en voor Saterdag.
Gebruik:
• Ons werk Vrydag net halfdag.
Afkorting:
• Vr.
Afgelei:
• Goeie Vrydag
• Vrydagaand
• Vrydagmiddag
• Vrydagnag
• Vrydagoggend
Vertaling:
Engels: Friday
Ndebele: uLesihlanu
Nederlands: vrijdag
Sotho: Labohlano
Swazi: Lesihlanu
Tswana: Labotlhano
Venda: Ḽavhuṱanu, nga Ḽavhuṱanu
Xhosa: uLwesihlanu, ngoLwesihlanu
Zoeloe: uLwesihlanu, ngoLwesihlanu
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|