mot [boodskap #126751] |
Mon, 24 June 2019 18:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mot
Afbreking: mot
Selfstandige naamwoord: mot
Meervoud: motte
Verkleinwoord: motjie
Meervoud van verkleining: motjies
Betekenis:
• 'n Insek/gogga wat aan die orde van vlinders (Lepidoptera) behoort en deur lig aangetrek word.
Gebruik:
• Die mot vlieg om die kers.
• Die meeste spesies motte is slegs snags aktief.
Sinoniem:
• nagvlinder
Hiponiem:
• pylstertmot
Vertaling:
Engels: moth
Nederlands: mot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|