Leksikograaf Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Sjina
Afbreking: Sji•na
Uitspraak: /ˈʃi.na/
Pleknaam: Sjina
Betekenis:
• Die Volksrepubliek Sjina, 'n groot land in Oos-Asië.
• Taiwan, amptelik die Republiek Sjina, 'n eilandstaat in die Suid-Sjinese See.
Gebruik:
• Volksrepubliek Sjina is die land met die grootste bevolking ter wêreld.
• Naas die hoofeiland Taiwan sluit die Republiek Sjina 'n reeks kleiner eilande soos Penghu, Kinmen, Matsu, Dongsha, Zhongsha en Nansha in.
Wisselvorm:
• China
Verwant:
• Sjinees
Vertaling:
Engels: China
Nederlands: China
Nota:
• Sjina is die verafrikaansde (foneties korrekte) spelling vir China.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.