vos [boodskap #126737] |
Sun, 23 June 2019 18:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vos
Afbreking: vos
Uitspraak: /fɔs/
Selfstandige naamwoord: vos
Meervoud: vosse
Verkleinwoord: vossie
Meervoud van verkleining: vossies
Betekenis:
• (dierkunde) Roofdier met 'n bruinrooi pels en dik behaarde stert, Vulpes vulpes.
• (perdry) Bruinrooi perd; vosperd.
Gebruik:
• Die vos het 'n skaap gevang.
• Hy gryp sy vos aan die maanhare en galop weg. O, ek het 'n perd, 'n blink vosperd met 'n splinternuwe saal.
Vertaling:
Engels: fox
Nederlands: vos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|