Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » chirurg
chirurg [boodskap #126736] Sun, 23 June 2019 16:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
chirurg
Afbreking: chi•rurg




Selfstandige naamwoord: chirurg
Meervoud: chirurge

Betekenis:
• (medies) 'n Dokter wat hom in operasies spesialiseer.

Gebruik:
• Die chirurg het 'n suksesvolle haaroorplanting uitgevoer.

Wisselspelling:
• sjirurg

Sinoniem:
• snydokter

Afgelei:
• chirurgie
• chirurgies

Vertaling:
Engels: surgeon
Nederlands: chirurg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tande
Volgende onderwerp: vos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 07:15:16 UTC 2024