Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Uit die Perspektief van God (vir Tim Fan)
Uit die Perspektief van God (vir Tim Fan) [boodskap #10850] Ma, 22 September 1997 00:00
Joe Car  is tans af-lyn  Joe Car
Boodskappe: 16
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
'n Mens is maar baie dom in vergelyking met God. Dit is nie vir ons
moontlik om dinge uit die perspektief van God ( wat bo tyd en ruimte is) te
sien nie. Ons heg veels te veel waarde aan hierdie nietige en verganklike
wêreld en beskou alles wat ons hier "bereik" as die apeks (gagga! laat ek
liewer sê piek) van ons bestaan.

Ons is net bywoners. Mense op reis na die finale bestemming. Wat na die
dood gebeur is belangriker as wat in die lewe gebeur.

Pyn, oorlog, siekte is gevolg van die vrye wil van die mens en die wette
van die natuur.

------------------------------------------------------------ -
Joe Car
epitoli_sp...@hotmail.com
Vorige onderwerp: Re: X-Generasie en Die Kerk
Volgende onderwerp: 'n Kerk in Kanada ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 07:00:09 MGT 2024