Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Woensdag
Woensdag [boodskap #126712] Vr, 21 Junie 2019 20:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Woensdag
Afbreking: Woens•dag
Uitspraak: /ˈvunsdɑχ/




Selfstandige naamwoord: Woensdag
Meervoud: Woensdae
Verkleinwoord: Woensdaggie
Meervoud van verkleining: Woensdaggies

Betekenis:
• Die vierde dag van die week; derde dag van 'n werkweek; die dag na Dinsdag en voor Donderdag.

Gebruik:
• Ons speel elke Woensdag tennis.

Afgelei:
• Woensdagaand
• Woensdagmiddag
• Woensdagnag
• Woensdagoggend

Afkorting:
• Wo.

Vertaling:
Engels: Wednesday
Nederlands: woensdag
Sotho: Laboraro
Swazi: Lesitsatfu
Tswana: Laboraro
Venda: Ḽavhuraru, nga Ḽavhuraru
Xhosa: uLwesithathu, ngoLwesithathu
Zoeloe: uLwesithathu, ngoLwesithathu

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: brug
Volgende onderwerp: vinger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 17:21:11 MGT 2024