Betekenis:
• Die laaste deel van die derms wat ná die dunderm volg.
Gebruik:
• 'n Mens se dikderm loop van links na regs en min of meer in lyn met jou naeltjie en dan aan jou regtersy afwaarts.
• Die dikderm is ongeveer 1.5 meter (5 voet) lank en verbind die dunderm met die rektum en die anus.
Sinoniem:
• kolon
Vertaling:
Engels: large intestine, colon
Nederlands: dikke darm
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.