besoedeling [boodskap #126699] |
Thu, 20 June 2019 06:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
besoedeling
Afbreking: be•soe•de•ling
Samestelling: besoedel + -ing
Selfstandige naamwoord: besoedeling
Meervoud: –
Betekenis:
• Die handeling van besoedel. 'n Menslike aktiwiteit wat die omgewing nadelig beïnvloed.
Gebruik:
• Dit is van die allergrootste belang om besoedeling sover moontlik te bekamp.
Sinoniem:
• besmetting
• kontaminasie
Hiponiem:
• geraasbesoedeling
• grondbesoedeling
• omgewingsbesoedeling
• oseaanbesoedeling
• lugbesoedeling
• waterbesoedeling
Afgelei:
• besoedelingsbeheer
Vertaling:
Engels: pollution, dirt
Nederlands: bezoedeling, vervuiling, verontreiniging
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|