vakleerlingskap [boodskap #126695] |
Wed, 19 June 2019 20:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vakleerlingskap
Afbreking: vak•leer•ling•skap
Samestelling: vak + leerlingskap
Selfstandige naamwoord: vakleerlingskap
Meervoud: vakleerlingskappe
Verkleinwoord: vakleerlingskappie
Meervoud van verkleining: vakleerlingskappies
Betekenis:
• Opleiding wat iemand in 'n ambag ontvang, ook die praktiese kennis wat die persoon daardeur opdoen.
Gebruik:
• 'n Vakleerlingskap word gereël deur 'n kontraktuele ooreenkoms waarvolgens beroepspesifieke opleiding en ervaring verwerf kan word.
Afgelei:
• vakleerlingskapstelsel
Verwant:
• vakleerling
Vertaling:
Engels: apprenticeship, prenticeship
Nederlands: beroepsbegeleidende leerweg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|