lidwoord [boodskap #126693] |
Wed, 19 June 2019 07:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lidwoord
Afbreking: lidwoord
Samestelling: lid + woord
Uitspraak: /ˈlətvuə̯rt/
Selfstandige naamwoord: lidwoord
Meervoud: lidwoorde
Verkleinwoord: lidwoordjie
Meervoud van verkleining: lidwoordjies
Betekenis:
• (grammatika) Woordsoort wat voor 'n naamwoord (meestal 'n selfstandig naamwoord) staan, om onder meer bepaaldheid en getal aan te dui.
Gebruik:
• As jy 'n lidwoord (m.a.w. 'die' of '’n') voor 'n woord kan sit, dan is dit 'n selfstandige naamwoord.
Sinoniem:
• artikel
Hiponiem:
• bepaalde lidwoord
• onbepaalde lidwoord
afkorting:
• lw.
• lidw.
Vertaling:
Engels: article
Nederlands: lidwoord
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|