Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sleng
sleng [boodskap #126688] Wed, 19 June 2019 06:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sleng
Afbreking: sleng



Selfstandige naamwoord: sleng
Meervoud:

Betekenis:
• Groepstaal; Opsetlik informele taalgebruik gebonde aan bepaalde sosiale stand of beroep.

Gebruik:
• Die muskiekgroep "kwaito" se naam kom van die Kaapse sleng, 'kwaai', wat beteken dat jy regtig baie van iets hou.

Wisselvorm
• slêng

Sinoniem:
• groeptaal

Vertaling:
Engels: slang, jargon
Nederlands: slang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dalk
Volgende onderwerp: slang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 26 06:26:39 UTC 2025