dalk [boodskap #126687] |
Wed, 19 June 2019 06:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dalk
Afbreking: dalk
Uitspraak: /dalk/
Bywoord: dalk
Betekenis:
• Dui aan dat iets nie seker is nie, maar dat daar wel 'n kans is dat dit waar kan wees.
Gebruik:
• Die euro kan dalk die dollar as die reserwevaluta van die wêreld vervang.
Sinoniem:
• altemit
• miskien
• moontlik
• straks
• waarskynlik
Vertaling:
Engels: maybe, perhaps, possibly, perchance
Nederlands: mischien, mogelijk
Nota:
• Let op die verskuiwing in betekenis van "dadelik" (nou) na dalk (miskien).
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|