Betekenis:
• 'n Stof soos goud of silwer. 'n Chemiese element gekenmerk deur sy glans en vermoë om warmte en elektrisiteit te gelei.
• (sterrekunde) 'n Element swaarder as waterstof en helium.
Gebruik:
• 'n Metaal is 'n chemiese element wat in die periodieke tabel onder die alkalimetale, alkaliaardmetale of oorgangsmetale ingedeel is.
• Die term metaal word in die astronomie in 'n ruimer sin gebruik as in chemie of in die daaglikse taalgebruik.