Leksikograaf Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wiskunde
Afbreking: wis•kun•de
Selfstandige naamwoord: wiskunde
Meervoud: –
Betekenis:
• (wetenskap) Die vak waar 'n mens leer om somme te doen. Die studie van getalle en syfers.
Gebruik:
• Die wiskunde is 'n omvattende wetenskap met onder meer die volgende dissiplines: rekenkunde, meetkunde, algebra, versamelingsleer, vektore, grafieke en funksies, statistiek, differensiasie, integrasie, tensorrekening, komplekse getalle, matrikse, rye en reekse, skakel-algebra, topologie, waarskynlikheidsrekening en selfs ook programmering.