viets [boodskap #126647] |
Sa, 15 Junie 2019 16:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
viets
Afbreking: viets
Byvoeglike naamwoord: viets
Vergrotende trap: vietser
Oortreffende trap: vietsste
Attributief: viets, vietse
Betekenis:
• Netjies; aantreklik; deftig; sjiek; modern; piekfyn.
Gebruik:
• Die viets dame ry op 'n fiets.
Verwant:
• uitgedos
• uitgevat
Homofoon:
• fiets (waarop mens trap-trap ry)
Vertaling:
Engels: smart, smartly, spruce, dapper, snazzy, dressed up, turned out
Nederlands: elegant aangekleed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|