Gebruik:
• Hy dra 'n wit hemp met 'n kleurvolle das.
Spreekwoord:
• Jy kan dit maar op jou maag skryf en met jou hemp afvee. [Daar sal net mooi niks van kom nie.]
• Die hemp is nader as die rok. ['n Mens moet eers aan eie familie en vriende hulp verleen en dan aan ander.]