Lorrette [boodskap #1207] |
Sun, 13 July 2003 18:55 |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Speedy Gonzales wrote:
> Ek sien dit ook nou! Dit kon nie my fout gewees het nie.
> Iemand was nice genoeg om 'n briefbom af te lewer
> en toe formateer ek my hardeskyf, om daarvan
> ontlae te raak. Dit moes 'n microsoft error
> gewees het wat ingesluip het tydens
> daardie proses. Alles kan
> nie altyd my skuld wees
> nie.
>
>
> du plessis
> alweer kop omlaag en met daardie regter groottoon boren in die sand!
>
>
Dis 'n wonderlike verskoning! Dis microsoft se skuld! Daai Bill Gates,
die vuilis!! Ek hou daarvan.... Ek glo graag dat alles hulle fout
is...:-)
Lorinda
|
|
|
Re: Lorrette [boodskap #1209 is 'n antwoord op boodskap #1207] |
Sun, 13 July 2003 20:02 |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 13 Jul 2003 11:55:40 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>>
>
> Dis 'n wonderlike verskoning! Dis microsoft se skuld! Daai Bill Gates,
> die vuilis!! Ek hou daarvan.... Ek glo graag dat alles hulle fout
> is...:-)
>
> Lorinda
Bill Hekke...:-))) Moet hy wees, Lorinda.
Dankie dat jy aan my kant is:-)
|
|
|