takbok [boodskap #126634] |
Sa, 15 Junie 2019 08:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
takbok
Afbreking: tak•bok
Samestelling: tak + bok
Uitspraak: /ˈtɑkbok/
Selfstandige naamwoord: takbok
Meervoud: takbokke
Verkleinwoord: takbokkie
Meervoud van verkleining: takbokkies
Betekenis:
• Versamelnaam vir verskillende wildsbokke met getakte horings (subfamilie Cervinae) wat in die Noordelike Halfrond aangetref word.
Gebruik:
• Die jagter het 'n takbok geskiet.
• Hoeveel takbokke het Kersvader?
Sinoniem:
• hert
Hiponiem:
• edelhert
Vertaling:
Engels: deer
Nederlands: hert
Xhosa: ixhama laphesheya
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|