adjektief [boodskap #126631] |
Sat, 15 June 2019 07:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
adjektief
Afbreking: ad•jek•tief
Selfstandige naamwoord: adjektief
Meervoud: adjektiewe
Betekenis:
• (grammatika) Byvoeglike naamwoord; woord in 'n sin wat die selfstandige naamwoord omskryf.
Gebruik:
• 'n Adjektief (byvoeglike naamwoord) spesifiseer die naamlik eienskappe of attribute van 'n selfstandige naamwoord of voornaamwoord.
Sinoniem:
• byvoeglike naamwoord
Afkorting:
• a.
• adj.
• b.nw.
Vertaling:
Engels: adjective
Nederlands: adjectief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|