etimologie [boodskap #126627] |
Sat, 15 June 2019 07:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
etimologie
Afbreking: e•ti•mo•lo•gie
Uitspraak: /itimuluˈxi/, /etəmuluˈxi/
Selfstandige naamwoord: etimologie
Meervoud: etimologieë
Betekenis:
• Die studie van die oorsprong en ontwikkeling van woorde.
Gebruik:
• Die etimologie van die woord "abba" ('n kind op die rug dra) is interessant. Dit is van Hottentots/Khoi-taal afgelei.
Sinoniem:
• woordherkoms
• woordafleiding
Afgelei:
• volksetimologie
Verwant:
• etimoloog
• etimologiewoordeboek
Afkorting:
• etim.
Vertaling:
Engels: etymology
Nederlands: etymologie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|