Betekenis:
• Lekkergoed wat uit kakao, suiker en gekondenseerde melk of melkpoeier vervaardig word.
• (voeding) Kakaobone wat gebrand en tot poeier gemaal is.
Gebruik:
• Sjokolade is 'n lekkerny vir mense, maar is giftig vir honde.
• Navorsers reken sjokolade werk soos dagga op die brein in, dog sonder die newe-effekte.