rampokker [boodskap #126612] |
Fri, 14 June 2019 06:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rampokker
Afbreking: ram•pok•ker
Uitspraak: /ˌramˈpɔ.kər/
Selfstandige naamwoord: rampokker
Meervoud: rampokkers
Verkleinwoord: rampokkertjie
Meervoud van verkleining: rampokkertjies
Betekenis:
• (pejoratief) Persoon wat gewapende misdaad pleeg; lid van 'n straatbende.
Gebruik:
• Toe die polisie opdaag het die rampokkers hulself lankal uit die voete gemaak.
Sinoniem:
• krimineel
• misdadiger
• plunderaar
• rower
• skurk
Afgelei:
• rampokkerbende
Verwant:
• rampokkery
Vertaling:
Engels: armed robber, gangster, thug
Nederlands: rampokker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|