Leksikograaf Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ja
Afbreking: ja
Uitspraak: /jɑː/
Bywoord: ja
Betekenis:
• Gee bevestiging of toestemming.
• Stem saam met wat gesê word.
Gebruik:
• Mag ek nog koek kry? Ja, natuurlik!
• Ja, ek dink jy is reg.
Spreekwoord:
• Ja en amen speel. [Iemand na die mond praat.]
• Laat jou jaja wees en jou nee nee. [Wees beslis.]
• Op alles ja en amen sê. [Bloot saamstem met ander sonder om ooit ’n eie mening uit te spreek.]
Sinoniem:
• inderdaad
Antoniem:
• nee
Verwant:
• ja-ja
• ja-nee
Vertaling:
Engels: yes
Nederlands: ja
Venda: ii, iina, ina, ee
Xhosa: ewe
Zoeloe: yebo, ee, ehhee
Selfstandige naamwoord: ja
Meervoud: ja's
Betekenis:
• 'n Bevestigende of instemmende antwoord.