Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » figurant
figurant [boodskap #126580] Wo, 12 Junie 2019 11:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19042
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
figurant
Afbreking: fi•gu•rant



Selfstandige naamwoord: figurant
Meervoud: figurante
Verkleinwoord: figurantjie
Meervoud van verkleining: figurantjies

Betekenis:
• Akteur wat 'n swygende of onbetekenende rol vervul; agtergrondspeler.
• 'n Bypersoon; strooipop; onbeduidende persoon.

Gebruik:
• Aan die einde van jou lewe, sal jy kan sê jy was die held van jou milieu, of die figurant wat moes hande klap vir die wenners en hul voete moes was?
• Hy is net 'n figurant in die saak en behoort met 'n ligte straf weg te kom.

Verwant:
• figureer

Vertaling:
Engels: bit-player, supporting actor
Nederlands: figurant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lettergreep
Volgende onderwerp: hulpwerkwoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 18:55:08 MGT 2024