Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meervoud
meervoud [boodskap #126574] Wed, 12 June 2019 08:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
meervoud
Afbreking: meer•voud
Uitspraak: /ˈmiə̯rfəʊ̯t/




Selfstandige naamwoord: meervoud
Meervoud: meervoude
Verkleinwoord: meervoudjie
Meervoud van verkleining: meervoudjies

Betekenis:
• 'n Woordvorm wat meer as een uitdruk.

Gebruik:
• Perd se meervoud is perde.
• Die lidwoord 'n word nooit voor 'n meervoud gebruik nie.
• In Afrikaans word die meervoud meestal gevorm deur 'n agtervoegsel of 'n verbuiging van die enkelvoudvorm van die selfstandige naamwoord.

Sinoniem:
• pluralis

Antoniem:
• enkelvoud
• singularis

Afkorting:
• mv.

Afgelei:
• meervoudig
• meervoudsvorm

Vertaling:
Engels: plural
Nederlands: meervoud, pluralis
Venda: vhunzhi
Zoeloe: ubuningi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vark
Volgende onderwerp: enkelvoud
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 06:01:09 UTC 2024