woordeboek [boodskap #126572] |
Wed, 12 June 2019 08:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
woordeboek
Afbreking: woor•de•boek
Uitspraak: /ˈvuə̯rdəˌbuk/
Selfstandige naamwoord: woordeboek
Meervoud: woordeboeke
Verkleinwoord: woordeboekie
Meervoud van verkleining: woordeboekies
Betekenis:
• Naslaanwerk waarin die woordeskat van 'n taal in alfabetiese volgorde verklaar of vertaal is.
Gebruik:
• Jy kan die betekenis van die woord in 'n woordeboek opsoek.
Hiponiem:
• dialekwoordeboek
• etimologiese woordeboek
• handwoordeboek
• sakwoordeboek
• skoolwoordeboek
• tweetalige woordeboek
• uitspraakwoordeboek
• vakwoordeboek
Vertaling:
Engels: dictionary
Nederlands: woordenboek
Venda: ṱhalusamaipfi
Xhosa: isichazi-magama, idikshinari
Zoeloe: isichazimazwi, idikishaneli
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|