meroniem [boodskap #126570] |
Wed, 12 June 2019 07:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
meroniem
Afbreking: me•ro•niem
Selfstandige naamwoord: meroniem
Meervoud: meronieme
Betekenis:
• Term wat 'n (sub)deel van iets groters aandui; die semantiese verhouding "x is een deel van y".
Gebruik:
• Venster is 'n meroniem van gebou.
• Lem is 'n meroniem van die woord "mes", omdat 'n lem, saam met die hef, dele van 'n mes is.
Antoniem:
• holoniem
Verwant:
• sinoniem
• antoniem
• homofoon
• homoniem
• homograaf
• hiperoniem
• hiponiem
• toponiem
• holoniem
Vertaling:
Engels: meronym
Nederlands: meroniem
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|