Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hiponiem
hiponiem [boodskap #126568] Wo, 12 Junie 2019 07:36
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19039
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hiponiem
Afbreking: hi•po•niem



Selfstandige naamwoord: hiponiem
Meervoud: hiponieme

Betekenis:
• 'n Woord wat verwys na 'n subklas of onderafdeling van 'n omvattender of algemener klas.

Gebruik:
• "Pampoen", "spinasie" en "kool" is hiponieme van "groente".
• Port en sjerrie is hiponieme van wyn, wat op sy beurt weer 'n hiponiem is van drank.

Sinoniem:
• subordinaat

Antoniem:
• hiperoniem

Verwant:
• sinoniem
• antoniem
• homofoon
• homoniem
• homograaf
• hiperoniem
• toponiem
• holoniem
• meroniem

Vertaling:
Engels: hyponym
Nederlands: hyponiem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hiperoniem
Volgende onderwerp: toponiem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 18:08:30 MGT 2024