aangedui [boodskap #126561] |
Di, 11 Junie 2019 20:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aangedui
Afbreking: aan•ge•dui
Werkwoord: dui aan, aandui
Verlede tyd: het aangedui
Betekenis:
• Verlede deelwoord van aandui: na iets gewys; aangewys; aangetoon; duidelik gemaak.
Gebruik:
• Die wetenskaplike naam van elke boom word ook aangedui.
• Daar was 'n gedenkteken wat aangedui het waar die slag plaasgevind het.
Vertaling:
Engels: indicated, showed
Nederlands: aangeduid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|